Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » massagraf
massagraf [boodskap #143161] Wo., 13 September 2023 19:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
massagraf
Afbreking: mas•sa•graf
Samestelling: massa + graf


Selfstandige naamwoord: massagraf
Meervoud: massagrafte
Verkleinwoord: massagraffie
Meervoud van verkleining: massagraffies

Betekenis:
• 'n Graf waarin 'n groot aantal mense (gewoonlik sonder kiste) begrawe is.

Gebruik:
• 'n Grusame massagraf met die liggame van 29 mans is in Malawi ontdek.

Vertaling:
Engels: mass grave
Nederlands: massagraf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dodetal
Volgende onderwerp: uitspoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 12:37:22 UTC 2025