Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verlore Pos
Verlore Pos [boodskap #14315] Ma, 04 Mei 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek merk soms dat ek sommige ouens se pos net sien as iemand daarop reageer,
en ek is seker dit gebeur met julle ook.

'n Alternatiewe manier om dit te kontrolleer, is om na
http://www.dejanews.com te gaan, en gratis in te teken deur 'My Dejanews' te
kliek. Vandaar kan 'n ou kyk wat op enige nuusgroep geplaas is.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Vir Johan Potgieter: Oor die Micmac van Big Cove
Volgende onderwerp: Diskrimenasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 06:32:04 MGT 2024