Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veiligheidswag
veiligheidswag [boodskap #143132] So., 10 September 2023 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veiligheidswag
Afbreking: vei•lig•heids•wag
Samestelling: veiligheid + -s- + wag


Selfstandige naamwoord: veiligheidswag
Meervoud: veiligheidswagte
Verkleinwoord: veiligheidswaggie
Meervoud van verkleining: veiligheidswaggies

Betekenis:
• 'n Wag wat iets of iemand oppas en beveilig.

Gebruik:
• 'n Heldhaftige veiligheidswag het op die gewapende aanvallers geskiet, waarna hulle op vlug geslaan het.

Sinoniem:
• sekuriteitswag

Vertaling:
Engels: bewaker, security guard
Nederlands: veiligheidsagent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inmenging
Volgende onderwerp: bewondering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 13:38:51 UTC 2025