| geelsug [boodskap #143102] |
Vr., 08 September 2023 17:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geelsug kan gewoonlik eerste in die oë gesien word.
geelsug
Afbreking: geel•sug
Samestelling: geel + sug
Selfstandige naamwoord: geelsug
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gelerige verkleuring van die vel en slymvliese as gevolg van gal in die bloed.
Gebruik:
• Daar is talle lewersiektes wat tot geelsug kan lei.
Sinoniem:
• ikterus
Afgelei:
• geelsugtig
• geelsuglyer
Vertaling:
Engels: jaundice, icterus
Nederlands: geelzucht, icterus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|