| klimraam [boodskap #143071] |
So., 03 September 2023 17:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24161 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klimraam
Afbreking: klim•raam
Samestelling: klim + raam
Selfstandige naamwoord: klimraam
Meervoud: klimrame
Verkleinwoord: klimraampie
Meervoud van verkleining: klimraampies
Betekenis:
• Apparaat waarop 'n mens kan klim en klouter.
Gebruik:
• Die kinders speel op die klimraam in die parkie.
Sinoniem:
• klimapparaat
• wouterklouter
Vertaling:
Engels: jungle gym, monkey bars, climbing frame
Nederlands: klimrek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|