Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir Johan Potgieter: Oor die Micmac van Big Cove
Re: Vir Johan Potgieter: Oor die Micmac van Big Cove [boodskap #14307] Ma, 04 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> ... ek vermoed hulle is Rooiihuide ...?

> Vreeslike mooi storie, maar dit roer nie my hartsnare nie. Ek is wit
> en baie trots daarop. Ek het geen skuld aan wat jou landgenote aan
> die Indiane gedoen het nie.

> Nee wat, Gloudina, jy verloor jou eiei argumente soos jy hulle
> neerskryf - raak ontslae van jou oordrewe skuldgevoelens omdat jy wit
> is en kyk eerder watter positiewe dinge jy kan doen om te help.


Ek laat met graagte hierdie hooghartige
arrogante reaksie oor aan Ferdi in Suid-
Afrika, Sizwe in die VSA, Galjoen in
Australia, en selfs Leendert om op te
reageer. Ek dink Johan Potgieter is
maar nog net 'n nuutaangekome opgepofte
Afrikaner in die VSA, wat veralgemenings
maak oor "Amerika." Was jy al in die
Lower East Side van Manhattan, Johan?
Ek het 'n suspisie jy bly nie te ver
daarvandaan nie.

Gloudina

Gloudina
Vorige onderwerp: Web Bladsy
Volgende onderwerp: Vir Johan Potgieter: Oor die Micmac van Big Cove
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 14:06:33 MGT 2024