Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inflammasie
inflammasie [boodskap #143030] Do., 31 Augustus 2023 07:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inflammasie
Afbreking: in•flam•ma•sie


Selfstandige naamwoord: inflammasie
Meervoud: inflammasies

Betekenis:
• Die reaksie van lewende weefsel op besering of infeksie, wat deur 'n rooi kleur gekenmerk word.

Gebruik:
Inflammasie veroorsaak dat 'n orgaan eers rooi word, waarna dit warm raak, dan opswel, seer raak en uiteindelik sal ophou funksioneer.

Sinoniem:
• ontsteking

Afgelei:
• inflammasieolie
• inflammasiepleister
• inflammasieplek
• inflammatories

Vertaling:
Engels: inflammation
Nederlands: inflammatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watte
Volgende onderwerp: buierigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 07:45:27 UTC 2025