| uretra [boodskap #143025] |
Wo., 30 Augustus 2023 16:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nommer 1 is 'n nier, 2 is 'n ureter, 3 is die blaas en 4 is die uretra.
uretra
Afbreking: u•re•tra
Selfstandige naamwoord: uretra
Meervoud: uretras
Betekenis:
• 'n Lang silindriese holte (buis) wat urine vanaf die blaas na buite vervoer.
Gebruik:
• Urine word in die blaas gestoor en periodiek via die uretra uitgeskei.
Sinoniem:
• pisbuis
• urinebuis
Vertaling:
Engels: urethra
Nederlands: urethra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|