| ureter [boodskap #143024] |
Wo., 30 Augustus 2023 16:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nommer 1 is 'n nier, 2 is 'n ureter, 3 is die blaas en 4 is die uretra.
ureter
Afbreking: u•re•ter
Selfstandige naamwoord: ureter
Meervoud: ureters
Betekenis:
• Een van die twee buise wat urine vanaf die niere na die blaas vervoer.
Gebruik:
• Die twee ureters is 'n deel van die urineweg.
Sinoniem:
• pisleier (plat)
• urineleier
Afgelei:
• ureteraal
Vertaling:
Engels: ureter
Nederlands: ureter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|