| smaakknoppie [boodskap #142984] |
So., 27 Augustus 2023 10:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smaakknoppie
Afbreking: smaak•knop•pie
Samestelling: smaak + knoppie
Selfstandige naamwoord: smaakknoppie
Meervoud: smaakknoppies
Betekenis:
• Een van die talle knoppies op die tong waarmee smaak waargeneem word.
Gebruik:
• Elke smaakknoppie bevat 50 tot 100 reseptorselle.
Sinoniem:
• smaakpapil
Vertaling:
Engels: tastebud
Nederlands: smaakpapil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|