| topografies [boodskap #142981] |
So., 27 Augustus 2023 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
topografies
Afbreking: to•po•gra•fies
Samestelling: topografie + -s
Byvoeglike naamwoord: topografies
Attributief: topografiese
Betekenis:
• Wat die topografie betref; aangaande die beskrywing van 'n gebied se oppervlakte en vorm.
Gebruik:
• Moenie die staproete sonder 'n topografiese kaart aanpak nie.
Sinoniem:
• plekbeskrywend
Vertaling:
Engels: topographic, topographical
Nederlands: topografisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|