Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Hoe maak ek fotos oop?
Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14278 is 'n antwoord op boodskap #14279] So, 03 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Johann Kotze  is tans af-lyn  Johann Kotze
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.

Johann
Re: Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14279 is 'n antwoord op boodskap #14278] So, 03 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
CPS  is tans af-lyn  CPS
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan

Al wat jy moet doen, is dubbel kliek op die foto en dit sal self in "paint"
oop maak. As jy ander programme gebruik, soos "COREL DRAW, PHOTO HOUSE," ens
sal dit in die program wat "Windows" as die "default" opgestel het gebruik
om die foto oop te maak

Groete
CPS

Johann Kotze wrote in message ...
> Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
> dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.
>
> Johann
Re: Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14297 is 'n antwoord op boodskap #14279] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 May 1998 06:29:02 -0600, Gideon....@CALTEX.CO.ZA wrote:

> In article #1/1,
> project...@hixnet.co.za (Johann Kotze) wrote:
>>
>> Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
>> dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.
>>
> Ek dink dit was 'n .jpg foto.
> Save dit maar net na jou hardeskyf toe en maak dit oop met jou browser.
>
> -Gideon-
>
Nog 'n baie goeie pakket om te gebruik is Lview - kry hom by Tucows
dan hoef 'n mens nie .JPG 's met 'n browser oop te maak nie.
Re: Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14298 is 'n antwoord op boodskap #14279] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon....  is tans af-lyn  Gideon....
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article #1/1,
project...@hixnet.co.za (Johann Kotze) wrote:
>
> Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
> dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.
>
Ek dink dit was 'n .jpg foto.
Save dit maar net na jou hardeskyf toe en maak dit oop met jou browser.

-Gideon-
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse chatrooms
Volgende onderwerp: AANDAG!!! Hou jullu pos goed dop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:36:43 MGT 2024