Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wemel
wemel [boodskap #142926] Sa, 19 Augustus 2023 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wemel
Afbreking: we•mel


Werkwoord: wemel
Verlede tyd: het gewemel

Betekenis:
• Om deurmekaar te beweeg.
• Om in groot getalle teenwoordig te wees.

Gebruik:
• Die huis wemel van die kakkerlakke.
• Die winkelsentrum wemel van die mense.

Sinoniem:
• swerm
• krioel
• woel
• wriemel

Afgelei:
• wemelend
• wemeling

Vertaling:
Engels: to swarm, teem with
Nederlands: wemelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meelmengsel
Volgende onderwerp: omgee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:39:05 MGT 2024