Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodsirene
noodsirene [boodskap #142918] Do., 17 Augustus 2023 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24233
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodsirene
Afbreking: nood•si•re•ne
Samestelling: nood + sirene


Selfstandige naamwoord: noodsirene
Meervoud: noodsirenes

Betekenis:
• 'n Sirene wat mense tydens 'n noodtoestand waarsku.

Gebruik:
• Die amptenare is fel gekritiseer omdat hulle nie die dorp se inwoners gewaarsku het nie, maar hulle hou vol dat die noodsirenes geen verskil sou gemaak het nie.

Vertaling:
Engels: emergency siren
Nederlands: noodsirene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamsit
Volgende onderwerp: bokshandskoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 15:39:34 UTC 2025