| kennersraad [boodskap #142914] |
Wo., 16 Augustus 2023 16:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kennersraad
Afbreking: ken•ners•raad
Samestelling: kenners + raad
Selfstandige naamwoord: kennersraad
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kundige advies van kenners.
Gebruik:
• Die bestuur het gesê dat hulle kennersraad inwin om hul te help om 'n ingeligte en 'n verantwoordelike besluit te neem.
Vertaling:
Engels: expert council
Nederlands: deskundige raad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|