Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spruitkool
spruitkool [boodskap #142907] Wo., 16 Augustus 2023 12:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spruitkool
Spruitkool
spruitkool
Afbreking: spruit•kool
Samestelling: spruit + kool


Selfstandige naamwoord: spruitkool
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Soort kool waarvan die okselknoppe as groente geëet word, Brassica oleracea convar. oleracea var. gemmifera.

Gebruik:
Spruitkool word meestal sag gekook of gestoom.

Sinoniem:
• Brusselse spruitjies
• knoppieskool

Vertaling:
Engels: Brussels sprout, sprouts
Nederlands: spruitkool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onafskeidbaar
Volgende onderwerp: teësinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 03:58:35 UTC 2026