Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onafskeidbaar
onafskeidbaar [boodskap #142906] Wo., 16 Augustus 2023 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onafskeidbaar
Afbreking: on•af•skeid•baar
Samestelling: on- + afskeidbaar


Byvoeglike naamwoord: onafskeidbaar
Vergrotende trap: onafskeidbaarder
Oortreffende trap: onafskeidbaarste
Attributief: onafskeidbare

Betekenis:
• Wat nie van mekaar geskei kan word nie; innig verbonde.

Gebruik:
• Die boere het besef dat hulle ekonomiese en politieke belange onafskeidbaar van mekaar is.

Wisselvorm:
• onafskeibaar

Sinoniem:
• geïntegreerd
• integraal
• onvervreembaar

Antoniem:
• afskeidbaar

Afgelei:
• onafskeidbaarheid

Vertaling:
Engels: inseparable
Nederlands: onafscheidbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aartsvyand
Volgende onderwerp: spruitkool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 05:56:54 UTC 2026