Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinspan
kleinspan [boodskap #142903] Wo., 16 Augustus 2023 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinspan
Afbreking: klein•span
Samestelling: klein + span


Selfstandige naamwoord: kleinspan
Meervoud: kleinspanne
Verkleinwoord: kleinspannetjie
Meervoud van verkleining: kleinspannetjies

Betekenis:
• 'n Groep jong kinders.

Gebruik:
• Die kos is amper klaar. Roep die kleinspan om hulle hande te kom was.

Sinoniem:
• jeugdiges
• jongelui
• jongmense
• jongspan
• kinders
• kindertjies
• kleingoed

Vertaling:
Engels: youngsters
Nederlands: jongeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dramateks
Volgende onderwerp: potloodstreep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 05:42:49 UTC 2026