Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: OORLEDE
Re: OORLEDE [boodskap #14290] Ma, 04 Mei 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...
Worsie Visser het vanmiddag verongeluk met 'n vliegtuig by Saldahabaai.
Hy was alleen in die vliegtuig.
Ek dink dit is 'n groot verlies vir Afrikaanse Musiek.
Wel ter ruste , Worsie.

Kobus

Almal sal nie noodwendig met jou saamstem nie, Kobus, maar dit bly 'n tragedie. Ons wou hom kry vir ons skoudans die jaar, maar hy moes blykbaar 'n operasie aan sy stembande kry...

"Boesmanland, vat my hand,
lei my oor die rant se kant.
Kan jy vir my sê
waar die Boesmanland lê?"

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Tsumeb
Volgende onderwerp: Re: Afrikaner, Quo Vadis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 05:59:56 MGT 2024