| klikkery [boodskap #142898] |
Ma., 14 Augustus 2023 18:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24315 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klikkery
Afbreking: klik•ke•ry
Samestelling: klik + ery
Selfstandige naamwoord: klikkery
Meervoud: klikkerye
Betekenis:
• Die handeling van klik; stories aandra en geheime uitlap.
Gebruik:
• Die klikbekke se klikkery het hulle in die moeilikheid laat beland.
Vertaling:
Engels: whistle blowing
Nederlands: klokkenluiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|