| rofstoei [boodskap #142889] |
Ma., 14 Augustus 2023 08:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rofstoei
Afbreking: rof•stoei
Samestelling: rof + stoei
Selfstandige naamwoord: rofstoei
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vorm van stoei met min reëls.
Gebruik:
• Baie mense betwyfel die integriteit van rofstoei, maar dit bly groot vermaak vir aanhangers.
Afgelei:
• rofstoei-afrigter
• rofstoeier
• rofstoeiklub
Hiperoniem:
• gevegsport
Vertaling:
Engels: all‐in wrestling
Nederlands: all-in worstelen
Werkwoord: rofstoei
Verlede tyd: het gerofstoei
Betekenis:
• Om aan die gevegsport deel te neem.
Gebruik:
• Die twee beste rofstoeiers rofstoei volgende naweek teen mekaar.
Vertaling:
Engels: to wrestle rough
Nederlands: ruw worstelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|