| verkieslik [boodskap #142887] |
So., 13 Augustus 2023 17:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkieslik
Afbreking: ver•kies•lik
Samestelling: verkies + -lik
Byvoeglike naamwoord: verkieslik
Vergrotende trap: verkiesliker
Oortreffende trap: verkieslikste
Attributief: verkieslike
Partitief: verkiesliks
Betekenis:
• Wat verkies word; die beste sal wees; voorkeur geniet.
Gebruik:
• Rowwe speletjies moet verkieslik buite en nie in die huis gespeel word nie.
Sinoniem:
• liefs
• liewer
• wenslik
Antoniem:
• onverkieslik
Afgelei:
• verkieslikheid
Vertaling:
Engels: preferable, desirable
Nederlands: verkieselijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|