| polisiespeurder [boodskap #142878] |
Sa., 12 Augustus 2023 20:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisiespeurder
Afbreking: po•li•sie•speur•der
Samestelling: polisie + speurder
Selfstandige naamwoord: polisiespeurder
Meervoud: polisiespeurders
Verkleinwoord: polisiespeurdertjie
Meervoud van verkleining: polisiespeurdertjies
Betekenis:
• 'n Speurder van die polisie.
Gebruik:
• Piet Byleveld was 'n bekende polisiespeurder wat talle groot en opspraakwekkende sake ondersoek het.
Vertaling:
Engels: police detective
Nederlands: politiespeurder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|