Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasaanvaller
plaasaanvaller [boodskap #142856] Wo., 09 Augustus 2023 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasaanvaller
Afbreking: plaas•aan•val•ler
Samestelling: plaas + aanvaller


Selfstandige naamwoord: plaasaanvaller
Meervoud: plaasaanvallers

Betekenis:
• Iemand wat 'n aanval op 'n plaas loods.

Gebruik:
• 'n Studie het getoon dat die meeste plaasaanvallers plase aanval om te moor en nie om diefstal te pleeg nie.

Vertaling:
Engels: farm attacker
Nederlands: boerderij overvaller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugvind
Volgende onderwerp: radionetwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 04:26:16 UTC 2025