Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » instruksiemedium
instruksiemedium [boodskap #142843] Ma., 07 Augustus 2023 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24170
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
instruksiemedium
Afbreking: in•struk•sie•me•di•um
Samestelling: instruksie + medium


Selfstandige naamwoord: instruksiemedium
Meervoud: instruksiemediums

Betekenis:
• Die taal waarin instruksie/onderrig plaasvind.

Gebruik:
• Tydens die kursus sal Afrikaans as instruksiemedium gebruik word.

Vertaling:
Engels: medium of instruction
Nederlands: instructiemedium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aan't
Volgende onderwerp: polisieondersoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:00:56 UTC 2025