Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroegdag
vroegdag [boodskap #142838] Ma., 07 Augustus 2023 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroegdag
Afbreking: vroeg•dag
Samestelling: vroeg + dag


Bywoord: vroegdag

Betekenis:
• Vroeg in die oggend.

Gebruik:
• Oproerige stakers het die pad na die lughawe van vroegdag af versper.

Sinoniem:
• dagbreek
• douvoordag
• hoenderkraai
• môrestond
• skemerdag
• vroegdag
• vroegoggend
• vroegmôre

Vertaling:
Engels: early in the morning
Nederlands: vroegdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: petrolbom
Volgende onderwerp: versper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 12:58:20 UTC 2026