Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vriendelys
vriendelys [boodskap #142834] Ma., 07 Augustus 2023 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vriendelys
Afbreking: vrien•de•lys
Samestelling: vriende + lys


Selfstandige naamwoord: vriendelys
Meervoud: vriendelyste

Betekenis:
• 'n Lys van kontakte wat as vriende beskou word.

Gebruik:
• Ek het haar van my vriendelys verwyder.

Verwant:
• bevriend
• ontvriend

Vertaling:
Engels: friends list
Nederlands: vriendenlijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: privaatboodskap
Volgende onderwerp: hebbelikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 22:04:52 UTC 2025