Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » markies
markies [boodskap #142821] Sa., 05 Augustus 2023 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Markiese
Markiese
markies
Afbreking: mar•kies


Selfstandige naamwoord: markies
Meervoud: markiese

Betekenis:
• 'n Adellike titel; markgraaf.
• 'n Opvoubare tent of sonskerm (soos die sonwering langs 'n gebou).

Gebruik:
• 'n Markies is 'n edelman wat in stand bo 'n graaf en onder 'n hertog is.
• Die markies kan met die hand of met 'n elektriese motor opgetrek word.

Antoniem:
• markiesin (vroulik)

Afgelei:
• markiesskerm
• markiestent

Vertaling:
Engels: marquis, marquess; awning
Nederlands: markies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windroos
Volgende onderwerp: BBP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 00:14:52 UTC 2025