Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekendstaan
bekendstaan [boodskap #142818] Sa., 05 Augustus 2023 09:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekendstaan
Afbreking: be•kend•staan
Samestelling: bekend + staan


Werkwoord: staan bekend, bekendstaan
Verlede tyd: het bekendgestaan

Betekenis:
• Om algemeen geken te word.

Gebruik:
• Graaff-Reinet is 'n dorp in die Oos-Kaap wat as die "Juweel van die Karoo" bekendstaan.

Vertaling:
Engels: to be known as
Nederlands: bekendstaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuldlas
Volgende onderwerp: opruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 07:46:45 UTC 2025