| Vrystaats [boodskap #142784] |
Wo., 02 Augustus 2023 13:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vrystaats
Afbreking: Vry•staats
Samestelling: Vrystaat + -s
Byvoeglike naamwoord: Vrystaats
Attributief: Vrystaatse
Betekenis:
• Van of met betrekking tot die provinsie Vrystaat.
Gebruik:
• Welkom is 'n dorp op die Vrystaatse goudveld
Vertaling:
Engels: Free State
Nederlands: Vrystaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|