| finansies [boodskap #142782] |
Wo., 02 Augustus 2023 13:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
finansies
Afbreking: fi•nan•sies
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: finansies
Betekenis:
• Alles wat met geld te make het.
Gebruik:
• Huishoudings moet so vinnig as wat hulle finansies dit toelaat na hernubare energie oorskakel.
Sinoniem:
• geldmiddele
• geldsake
Afgelei:
• staatsfinansies
Vertaling:
Engels: finansies
Nederlands: financiën
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|