| netbalspan [boodskap #142770] |
Ma., 31 Julie 2023 19:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
netbalspan
Afbreking: net•bal•span
Samestelling: netbal + span
Selfstandige naamwoord: netbalspan
Meervoud: netbalspanne
Verkleinwoord: netbalspannetjie
Meervoud van verkleining: netbalspannetjies
Betekenis:
• 'n Span van sewe lede wat netbal speel.
Gebruik:
• Ons skool se eerste netbalspan het tot die eindrondte deurgedring.
Vertaling:
Engels: netball team
Nederlands: netbalploeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|