Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetstoepassing
wetstoepassing [boodskap #142768] Ma., 31 Julie 2023 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetstoepassing
Afbreking: wets•toe•pas•sing
Samestelling: wet + -s- + toepassing


Selfstandige naamwoord: wetstoepassing
Meervoud:

Betekenis:
• Die toepassing van 'n land se wette om openbare orde te handhaaf.

Gebruik:
• Die polisie het onderneem om wetstoepassing oor die Kerstyd te verskerp.
• Die slagting op ons paaie is die gevolg van gebrekkige wetstoepassing.

Sinoniem:
• polisiëring

Verwant:
• wetstoepasser

Afgelei:
• wetstoepassingskomitee

Vertaling:
Engels: law enforcement, law application
Nederlands: rechtstoepassing, wetstoepassing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuldigbevinding
Volgende onderwerp: instel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 18 00:40:37 UTC 2026