| dwaalkoeël [boodskap #142766] |
Ma., 31 Julie 2023 12:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwaalkoeël
Afbreking: dwaal•koe•ël
Samestelling: dwaal + koeël
Selfstandige naamwoord: dwaalkoeël
Meervoud: dwaalkoeëls
Betekenis:
• 'n Koeël wat iets tref wat dit nie veronderstel was om te tref nie.
Gebruik:
• Die man het saam met sy kinders gestap toe 'n dwaalkoeël hom in die kop getref het.
Vertaling:
Engels: stray bullet
Nederlands: verdwaalde kogel, loslopende kogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|