Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vragskip
vragskip [boodskap #142746] So., 30 Julie 2023 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vragskip
Afbreking: vrag•skip
Samestelling: vrag + skip


Selfstandige naamwoord: vragskip
Meervoud: vragskepe
Verkleinwoord: vragskippie
Meervoud van verkleining: vragskippies

Betekenis:
• 'n Skip wat goedere vervoer.

Gebruik:
• Die houers word met 'n kraan in die vragskip se ruim gelaai.

Sinoniem:
• transportskip
• vragboot
• vragvaarder
• vragvaartuig

Vertaling:
Engels: cargo vessel
Nederlands: vrachtschip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herwinning
Volgende onderwerp: uitbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:12:16 UTC 2025