| slagtand [boodskap #142744] |
So., 30 Julie 2023 07:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die slagtande van 'n olifant.
slagtand
Afbreking: slag•tand
Samestelling: slag + tand
Selfstandige naamwoord: slagtand
Meervoud: slagtande
Verkleinwoord: slagtandjie
Meervoud van verkleining: slagtandjies
Betekenis:
• 'n Groot, uitstaande sny- of hoektand by sommige soogdiere soos olifante, walrusse, slange en katte.
Gebruik:
• 'n Mens het nie slagtande nie, maar daarteenoor is 'n olifant se slagtande weer abnormaal groot is.
Sinoniem:
• oogtand
Vertaling:
Engels: tusk, fang or canine tooth
Nederlands: slagtand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|