Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandeesmaand
vandeesmaand [boodskap #142736] Sa., 29 Julie 2023 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandeesmaand
Afbreking: van•dees•maand


Bywoord: vandeesmaand

Betekenis:
• In of gedurende hierdie maand.

Gebruik:
• Die vrou is vroeër vandeesmaand as vermis aangemeld.

Verwant:
• vandeesjaar
• vandeesweek

Vertaling:
Engels: this month
Nederlands: deze maand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierby
Volgende onderwerp: vandeesjaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:34:59 UTC 2025