| kweel [boodskap #142721] |
Vr., 28 Julie 2023 07:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kweel
Afbreking: kweel
Werkwoord: kweel
Verlede tyd: het gekweel
Betekenis:
• Om mooi (byna sentimenteel) te sing - veral van voëls gesê.
Gebruik:
• Die patrysies kweel in die veld.
Sinoniem:
• kwinkeleer
• kwetter
• piep
• tierelier
Vertaling:
Engels: to warble, carol, chirrup
Nederlands: kwelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|