| hoogdrukstelsel [boodskap #142718] |
Do., 27 Julie 2023 19:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoogdrukstelsel
Afbreking: hoog•druk•stel•sel
Samestelling: hoogdruk + stelsel
Selfstandige naamwoord: hoogdrukstelsel
Meervoud: hoogdrukstelsels
Verkleinwoord: hoogdrukstelseltjie
Meervoud van verkleining: hoogdrukstelseltjies
Betekenis:
• 'n Weerstelsel gekenmerk deur dalende lug en 'n hoë atmosferiese druk.
Gebruik:
• In die Suidelike Halfrond beweeg die lug 'n hoogdrukstelsel antikloksgewys.
Antoniem:
• laagdrukstelsel
Vertaling:
Engels: high pressure system
Nederlands: hogedruksysteem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|