Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wydverspreid
wydverspreid [boodskap #142712] Do., 27 Julie 2023 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wydverspreid
Afbreking: wyd•ver•spreid
Samestelling: wyd + versprei + -d


Byvoeglike naamwoord: wydversprei, wydverspreid
Attributief: wydverspreide

Betekenis:
• Wat wyd (oor 'n groot gebied) versprei of uitgestrek is.

Gebruik:
Wydverspreide reën sal in die westelike en suidelike dele van die Noord-Kaap neersak.

Sinoniem:
• uitgebreid
• uitgestrek
• wydgaande
• wydlopig
• wydstrekkend

Vertaling:
Engels: widespread
Nederlands: wijdverspreid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kapenaar
Volgende onderwerp: reënbui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 00:04:56 UTC 2026