Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luidens
luidens [boodskap #142697] Wo., 26 Julie 2023 13:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24198
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
luidens
Afbreking: lui•dens


Voorsetsel: luidens

Betekenis:
• Soos dit beskryf is in.

Gebruik:
Luidens 'n verklaring het medici die man op die toneel dood verklaar.

Sinoniem:
• ingevolge
• kragtens
• volgens

Vertaling:
Engels: according to
Nederlands: luidens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooreen
Volgende onderwerp: aanvoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 09:53:29 UTC 2025