Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konkelwerk
konkelwerk [boodskap #142687] Wo., 26 Julie 2023 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konkelwerk
Afbreking: kon•kel•werk
Samestelling: konkel + werk


Selfstandige naamwoord: konkelwerk
Meervoud: konkelwerke

Betekenis:
• Slegte werk.

Gebruik:
• Die kliënt gaan nie met die konkelwerk tevrede wees nie.

Spreekwoord:
• Donkerwerk is konkelwerk. [Werk wat in die donker gedoen is, kan nie goed wees nie.]

Sinoniem:
• afskeepwerk
• brouwerk
• gebrou
• knoeiwerk
• ploeterwerk

Vertaling:
Engels: bad work, con job
Nederlands: konkelwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsverteenwoordiger
Volgende onderwerp: duister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 00:18:38 UTC 2025