Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelukstoneel
ongelukstoneel [boodskap #142665] So., 23 Julie 2023 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelukstoneel
Afbreking: on•ge•luks•to•neel
Samestelling: ongeluk + -s- + toneel


Selfstandige naamwoord: ongelukstoneel
Meervoud: ongelukstonele

Betekenis:
• Die plek/toneel van 'n ongeluk.

Gebruik:
• Die man het van die ongelukstoneel af weggevlug.

Vertaling:
Engels: accident scene
Nederlands: plaats van het ongeval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: merkblokkie
Volgende onderwerp: herstelwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 05:34:31 UTC 2026