Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontvoering
ontvoering [boodskap #142658] Sa., 22 Julie 2023 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24322
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontvoering
Afbreking: ont•voe•ring
Samestelling: ontvoer + -ing


Selfstandige naamwoord: ontvoering
Meervoud: ontvoeringe, ontvoerings

Betekenis:
• Die handeling van ontvoer; iemand opsetlik en wederregtelik van sy vryheid beroof.

Gebruik:
• Die polisie ondersoek 'n saak van kaping en ontvoering.

Sinoniem:
• abduksie
• menseroof
• wegvoering

Hiponiem:
• kinderontvoering

Vertaling:
Engels: kidnapping, abduction
Nederlands: ontvoering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisadres
Volgende onderwerp: Gautengse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 17:01:07 UTC 2026