Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterarm
regterarm [boodskap #142646] Sa., 22 Julie 2023 06:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterarm
Afbreking: reg•ter•arm
Samestelling: regter + arm


Selfstandige naamwoord: regterarm
Meervoud: regterarms
Verkleinwoord: regterarmpie
Meervoud van verkleining: regterarmpies

Betekenis:
• Die arm aan die regterkant van die lyf (teenoor die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Ná die beroerte het die man gesukkel om te loop en sy regterarm te gebruik.

Antoniem:
• linkerarm

Hiperoniem:
• ledemaat

Vertaling:
Engels: right arm
Nederlands: rechterarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatskaplik
Volgende onderwerp: linkerarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 13:35:01 UTC 2026