| ondersoekspan [boodskap #142644] |
Vr., 21 Julie 2023 17:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24189 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondersoekspan
Afbreking: on•der•soek•span
Samestelling: ondersoek + span
Selfstandige naamwoord: ondersoekspan
Meervoud: ondersoekspanne
Betekenis:
• 'n Groep mense wat iets ondersoek.
Gebruik:
• 'n Ondersoekspan is aangestel om die oorsaak van die brand te ondersoek.
Vertaling:
Engels: investigation team, research team
Nederlands: onderzoeksteam, onderzoeksgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|