Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betrokkenheid
betrokkenheid [boodskap #142642] Vr., 21 Julie 2023 16:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betrokkenheid
Afbreking: be•trok•ken•heid
Samestelling: betrokke + -n- + -heid


Selfstandige naamwoord: betrokkenheid
Meervoud: betrokkenhede

Betekenis:
• Die toestand van/ mate waarin iemand by iets betrokke is.

Gebruik:
• Die verdagtes word van moontlike betrokkenheid by mensehandel verdink.

Sinoniem:
• aandadigheid
• medepligtigheid

Hiponiem:
• gemeenskapsbetrokkenheid
• interbetrokkenheid
• oorbetrokkenheid
• sektorbetrokkenheid
• staatsbetrokkenheid

Vertaling:
Engels: involvement, participation, commitment
Nederlands: betrokkenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toeslaan
Volgende onderwerp: uitbuiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:15:47 UTC 2025