Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metropolisie
metropolisie [boodskap #142634] Do., 20 Julie 2023 21:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metropolisie
Afbreking: me•tro•po•li•sie
Samestelling: metro + polisie


Selfstandige naamwoord: metropolisie
Meervoud:

Betekenis:
• Die polisie van 'n stad of munisipaliteit.

Gebruik:
• Die metropolisie fokus hoofsaaklik op die polisiëring van munisipale regulasies, verkeerswetstoepassing en misdaadvoorkoming.

Afgelei:
• metropolisielid

Vertaling:
Engels: metro police
Nederlands: metropolitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasontploffing
Volgende onderwerp: eersdaags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 06:16:35 UTC 2026