| gasontploffing [boodskap #142633] |
Do., 20 Julie 2023 20:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gasontploffing
Afbreking: gas•ont•plof•fing
Samestelling: gas + ontploffing
Selfstandige naamwoord: gasontploffing
Meervoud: gasontploffings
Betekenis:
• Die ontploffing van 'n gas.
Gebruik:
• Een persoon is dood en is talle is beseer in die ondergrondse gasontploffing in Johannesburg.
Afgelei:
• knalgasontploffing
Vertaling:
Engels: gas explosion
Nederlands: gasexplosie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|