| Antarktika [boodskap #142621] |
Wo., 19 Julie 2023 10:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ligging van Antarktika.
Antarktika
Afbreking: Ant•ark•ti•ka
Pleknaam: Antarktika
Betekenis:
• 'n Kontinent by die Suidpool van die Aarde, omring deur die Suidelike Oseaan.
Gebruik:
• Met 'n oppervlakte van 14 miljoen vierkante kilometer is Antarktika die vyfde grootste kontinent op Aarde.
Afgelei:
• Antarkties
Vertaling:
Engels: Antarctica
Nederlands: Antarctica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|